Landdros Porogo het vanoggend in die Parys-landdroshof borg geweier aan Blonde Motale en Piet Mbele, die twee mans van die Tumahole-woonbuurt wat tereg staan op die wrede moord van die 72-jarige Kenny ...
Die trok wat in die vroeë oggendure aan die brand geslaan het op die N4. Die drywer is ongedeerd. FOTO: Verskaf. ‘n Trokdrywer kan homself gelukkig ag dat hy nie ernstige beserings opgedoen het nie, ...